"Wat Nou?"
— iliyoimbwa na Riana Nel
"Wat Nou?" ni wimbo ulioimbwa kwenye namibian iliyotolewa mnamo 07 julai 2023 kwenye chaneli rasmi ya lebo ya rekodi - "Riana Nel". Gundua maelezo ya kipekee kuhusu "Wat Nou?". Tafuta wimbo wa maneno wa Wat Nou?, tafsiri, na ukweli wa wimbo. Mapato na Net Worth hukusanywa kwa ufadhili na vyanzo vingine kulingana na kipande cha habari kinachopatikana kwenye mtandao. Wimbo wa "Wat Nou?" ulionekana mara ngapi katika chati za muziki zilizokusanywa? "Wat Nou?" ni video ya muziki inayojulikana sana ambayo ilichukua nafasi katika chati maarufu, kama vile Nyimbo 100 Namibia Bora, Nyimbo 40 namibian Bora, na zaidi.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Wat Nou?" Ukweli
"Wat Nou?" imefikia jumla ya mara ambazo zimetazamwa 316.4K na kupendwa 2.4K kwenye YouTube.
Wimbo umewasilishwa mnamo 07/07/2023 na ukatumia wiki 94 kwenye chati.
Jina asili la video ya muziki ni "RIANA NEL - WAT NOU? (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)".
"Wat Nou?" imechapishwa kwenye Youtube saa 07/07/2023 11:27:43.
"Wat Nou?" Nyimbo, Watunzi, Lebo ya Rekodi
Luister 'Wat Nou?' hier:
Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok:
Lirieke:
Wat nou?
Ek moet herken ek weet nie mooi wat om te doen hier nou
Wat nou?
Ek was nog nooit hier gewees tot vandag toe nou
Wat nou?
My hele lewe lank gebid net vir jou
So wat nou?
Wat nou, wat nou?
Ek en jy staan teen die swembadtralies
Onder die maanlig kyk jy my uit
Agter die toe deure langs jou ma se kamer
Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk
Jy lê my neer op jou hoërskool bed,
En jy soen my asof jy my liefhet
Ek prys die Here dat jy my gered het,
Van alleen wees ma ook net net net
Tadadadada dada dadadadadada
Wat nou?
Nooit gedink ek sou kon voel soos wat ek voel oor jou
Wat nou?
So bly ek het myself gehou vir jou
Wat nou?
Genade jy’s ‘n bitter mooi man my ou
Wat nou?
Wat nou, wat nou?
Ek en jy staan teen die swembadtralies
Onder die maanlig kyk jy my uit
Agter die toe deure langs jou ma se kamer
Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk
Jy lê my neer op jou hoërskool bed,
En jy soen my asof jy my liefhet
Ek prys die Here dat jy my gered het,
Van alleen wees ma ook net net net
Tadadadada dada dadadadadada
Ooooooh oooooh oooohh
Ek en jy staan teen die swembadtralies
Onder die maanlig kyk jy my uit
Agter die toe deure langs jou ma se kamer
Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk
Jy lê my neer op jou hoërskool bed,
En jy soen my asof jy my liefhet
Ek prys die Here dat jy my gered het,
Van alleen wees ma ook net net net
Tadadadada dada dadadadadada
Ek prys die Here dat jy my gered het,
Van alleen wees ma ook net net net
Ek prys die Here dat jy my gered het,
Van alleen wees ma ook net net net